PURPER - Moe nie weggaan nie uit Purper gala

 



Luister!

oorspronkelijke titel: NE ME QUITTE PAS
tekst & muziek: Jacques Brel
Vertaling: Laurika Rauch
© Editions Philippe Pares

Moe nie weggaan nie
Jij moet liew'r vergeet
Maar jij moet net onthou
Verbij es verbij
Wis uit die tijd
Van misverstand
En die tijd verspil
Die aanhou probeer
Om te vergeet
van die weggaan tijd
Gister het gebeur
Moe nie weggaan nie
Moe nie weggaan nie
Moe nie weggaan nie
Moe nie weggaan nie
Moe nie weggaan nie

Maar ek belowe jou nou
Geparelde dau
Juwele van reê
Want so word ons éé
Ek sal die aarde verskuif
Tot lank na mij dood
Met glans jou bekleê
En in gouwe lig doop
Ek geef jou een rijk
Waar liefde regeer
Soas die liefde ons leer
In ons klein koninkrijk
Moe nie weggaan nie
Moe nie weggaan nie
Moe nie weggaan nie
Moe nie weggaan nie

Kom luister na mij
In een elke dag taal
Vertel ik vir jou
Een liefdesverhaal
Twee mense leer
Twee harte versmel
Eén liefde ontvlam
Een tweede keer
Ek vertel een verhaal
Van een koning sij nood
Hij sterf van sij liefde
Want weggaan is dood
Moe nie weggaan nie
Moe nie weggaan nie
Moe nie weggaan nie
Moe nie weggaan nie

Het jij al gesien
Hoe 'n verkluimde verhaal
Dat afgeleef lijk
Aan die brand kan slaan
Ek denk dit is waar
Een veldbrand dat brand
Maak rijker die oes
Is een rijk somers jaar
En komt die nag
Verhelder die lug
Is die rooi en die blau
En die aôndskemer trou
Moe nie weggaan nie
Moe nie weggaan nie
Moe nie weggaan nie
Moe nie weggaan nie

So bin 'k blij nou hoor
Ek huil nie meer nie
Ek praat nie meer nie
Wil nie meer nie
Is nie meer nie
Die leve is leeg
Is leeg sonder jou
Maak mij die skaduwe
Van jou skadu
Maak mij die echo
Van die woorde uit jou mond
Van jou voetstap op die grond
Moe nie weggaan nie
Moe nie weggaan nie
Moe nie weggaan nie

 
 
 
 
 
 
Terug naar PURPER